Gaan maak so elke nou en dan 'n draai op http://www.dievegasshow.com/ vir nuwe episodes. In hierdie episode kuier Rufio Vegas saam met Jack Parow en die ouens van Die Heuwels fantasties.
Onthou om in te skryf vir die Oppikoppi Unknown Brother kompetisie. Jy staan 'n kans om Jack Parow, Heuwels en meer as 80 anders bands veniet te gaan kyk. Jy het tyd tot Vrydag om in te skryf. Ons sal dan eers one-shot al die inskrwyings gooi. Sover is daar net twee, so kanse is nog relatief goed om tickets te wen.
Hierdie post is 110 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,021 post views in totaal sedert 1 November, 2019.