Die kak nuus en TV se foute het nou hulle se eie huis

In kak nuus deur griffin

Omdat daar so paar mense is wat fokken huilerig raak waneer ons die TV en nuus se stupid foute uitwys en omdat ons nie net heeldag dit kan sit en post op Watkykjy nie het ons besluit om 'n dedicated website te maak vir dit. Sommer so vinnige halwe job kompleet met 'n kak logo.

Gaan slat uit by Noobs24.com as jy die A+ foute geniet het en stuff waarop jy afkom wil submit.

Sharp.

noobs logo

about noobs24

Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,466,517 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie kak nuus en TV se foute het nou hulle se eie huis