Hi Griff,
Was Saterdag by die einde van die Bergrivier Windhoek kanomarathon. Sien toe hierdie moeg en nie dors nie roeiers in die bar.
Die voorkant van die T-shirt lees “die groot 5”. Die res is wat jy sien. Was maar versigtig om te vra of ek ʼn foto van “die Ek” kan neem.
Albertus
Hierdie post is 662 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,652 post views in totaal sedert 1 November, 2019.