Die Antwoord op Top Billing vanaand.

In Die Antwoord deur griffin

Ons tjommies, Ninja en Yo-Landi is vanaand op Top Billing saam met Jeannie D. Hulle het so bietjie gebraai in Mithcell's Plain. Ons weet jy check nooit SABC uit nie, maar maak vanaand 'n uitsondering en tune in op SABC3. Ons dink dis hier by 19:30 se kant.

"It is not everyday that Top Billing get an invite to come and braai in Mitchell's Plain but when it is from futuristic rap-rave crew Die Antwoord our curiosity got the better of us. Join Jeannie D as she gets an insight in the the world of Ninja and Yo-Landi Vi$$er in an interview sure to raise a few eyebrows!"

die antwoord top billing

Hierdie post is 203 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,200 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Antwoord op Top Billing vanaand.