Ons inzeftigating reporter, Ben is besig om verder ondersoek in te stel oor wat presies in Fietas gebeur het en het op 'n chick afgekom wat soos fokken Christina Storm lyk. Jirre.
Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,055,440 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Nevermaaind al die ander kak waarop ek kan comment hier… My pa het my altyd geleer om respek te he vir ouer mense, maar as my pa ooit met 'n fokken daisy duck hemp in die openbaar verskyn sal ek hom verseker 'n poesklap gee.
Al ooit gewonder as n boom in die middel van n oerwoud val en daar is niemand nie – maak dit nog steeds DOEF! Ek dink ek het sopas gedoef on my broek. Stinkanus het my gemove. DDD
DDD ek verstaan nie jou comments nie. Wil jy he ek moet vir jou verduidelik wat ons besig is om te doen. Dis eintlik heel eenvoudig. Jy kan my direk mail as jy wil blinkstefanus@gmail.com Ek kan ook vir jou prentjies teken om jou te help verstaan hoe branding ens werk. Groete BS
Ek trek Fietas toe, dit lyk larney.
Fokkit die bra is zef to the maximums! waar is Fietas?
Christina kan my kom suig—haar pa se die hele tyd sy hou daarvan.
BS, my comments regverdig geen verduideliking van jou af nie, asb.Oor die algemeen is ek deur die kak. DDD
Toemaar DDD ek ook. Eks deur die kak en die woord 'anus' is versteek in my naam. Moet asb vir niemand se nie.
Jy's gelukkig, dit kan erger wees – daar is bv. "doos" in my naam versteek…
Julle is lucky, daar staan doos op my voorkop
Self kan ek deurgaan as Dik Drol. Hoe is daai vir gemoedsbekakking? DDD