Dis omdat hulle weet ouens in Toti kannie lees nie.
moertoe
Daai Spar is koekoe (koe koe koe)
Vuilduif
Ek stem saam Prof, hulle maak altyd die foute wat mens dalk kan exploit, maar hulle maak dit altyd op die cheap kak soos Koo produkte. Ek wag nogsteeds vir die dag wat jy 'n bottel brandy kan kry vir die prys van 'n OBS!
Willem Wikkelspies
Dis amper so stupid soos om by een van daai R5 winkels in te gaan en elke keer te vra. "hoeveel kos die sakkie goed?" reg onder die moers ster shaped sign wat se R5 elk. Dis 'n way om met die shelf packers te werk. Gee hom iets om die prys te check en as hy terug kom dan gee jy hom net die blikkie goed langsaan tot hy die message kry dat die fokken pryse missing is. Vat gewoonlik net so 2 blikkies maar in sekere plekke meer as dit…
Vlaknaai
Jirre jissis ma dis duur !! Daai mayo kos by pick n pay R 16.00 !!!
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Those shelf packers were fucking drunk and disorderly AGAIN. Playing their stupid pranks on innocent Spar Shoppers!
Belaglike Chakalaka pryse ….
Fokken ripoff as jy my vra. Ek kan aan baie goedkoper maniere dink om die exhaust skoon te brand.
Fokkit, ek sou gou langsaan by Tops gaan kyk het – dalk het hulle sommer ook die koeldranke se pryse op die drank geplak!
Ek weet darm nie Vuilduif , Bake beans bly n wenner , ek reken daar sal n exhaust skoonbrand Bonanza wees as jy dit vat saam met Chakalaka …