Wees nou doodeerlik met jouself. Jy begeer hierdie Cortina. Van die tekkies met die wit mags wat dikker as ‘n standaaard kabinetslid is tot die gesofistikeerde vlerk en daai louvres om die son uit jou nek uit te hou soos jy vir die wêreld se probleme wegjaag. Om nie te praat van die kleur nie dis. Daai spesifeke helder kleur het al eenkeer spontaan by my neus uitgeloop. Dit het my uitgefreak en nooit weer gebeur nie. Maar op die Cortina laat stel dit my gerus. Die enigste kar waarop hierdie kleur hoort is hierdie Cortina. Dis sy huis.Fok die BMWs en daai Ford Focus ST’s waarop jy dit al gesien het.
As daar ‘n advertensie vir hierdie bulletjie moes gewees het, sou hy so geklink het:
Watkykjy staan op 3,084,110 post views in totaal sedert 1 November, 2019.