Makro se dooswyn-seep-houers

In Spec-takel deur griffin

Hey griff,

Check vanoggend op Makro se site vir so paar nuwe goed vir ons nuwe huis en in die bathroom section check ek toe jy kan nou vir jou 'n soap holder koop wat lyk soos n Namaqua wynboks en dan kan jy sommer jou self was en gewyn raak op dieselfde tyd!

Renier

makro

Hierdie post is 108 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,096 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMakro se dooswyn-seep-houers