Legendary Michael Saltino van Delmas. Zef 1 level up.

In Fokken Zef Videos deur griffin

Soms gaan maak mens happe met die regte chicks op 'n Vrydagaand.Verlede Vrydag was so aand: "Dude, jy fokken moet hierdie video check wat 'n tjommie van ons gemaak het so paar jaar terug. Die ou gaan 'n legend word. Dis fokken cool!"

Dan gaan ruk jy maar die laptop uit die boot uit met jou dronk gat, copy die kak oor en slenter weer terug na die bar toe. 'n Week later maak jy jou laptop se desktop skoon en kom op die file af wat jy in jou dronkenskap ge-copy het, onthou die vorige week se hangover en laai die video op Youtbue

Ontmoet SA se nuwe hero – Michael Saltino van Delmas. Hy level vinniger op as 'n Donkey Kong junkie… Dis 'n skande dat hierdie fliek vir 5 jaar lank weggesteek was…

Hierdie post is 135 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,890 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLegendary Michael Saltino van Delmas. Zef 1 level up.