Braaiboy het sy mind opgemaak en vir ons die voglende gestuur:
Ek dink die dudes in die “geel golf” foto moet wen.
Waar om te begin? Hierdie een is vol zef:
– 'n opgepimpde golf – ek's seker die sound en wiele is meer as die res van die kar werd
– scooter, want niks kry die chicks so nat soos 'n lekker bike nie
– 'n love-swing om bietjie romance te gooi na die braai
– en laastens, daai kyk se hy gaan vir iemand 'n PK skiet as hy nie wen nie.
"honourable mentions":
https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/06/braai1.jpg – as die ou net 'n vuur aan die go gehad het, dink ek sou hy gewen het – 100% Zef
https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2011/06/IMG_3172.jpg – dis net fokken creepy
Braaiboy.
Watkykjy staan op 3,073,838 post views in totaal sedert 1 November, 2019.