Jirre mense, plaas eerder foto's van longe vol teer wat ontplof of mense met gate in hulle kele. Hoewel "ironie" hier ingespan word met 'n baie slap tension is dit half lost op ons. Die lelike skakerings van groen en die Bernina klerepatroon cover foto maak ons wel bang. 5 punte daar.
Hierdie post is 431 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,845 post views in totaal sedert 1 November, 2019.