Sorry, ons was gister fokken besig met top secret goed. Kyk solank na hierdie radical kak.
Hierdie post is 115 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,045,876 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
ek wonder hoeveel keer die tjoppie uit die boot gebliksem het voor hy die performance kon wax. random fokken kak die!
Jissis, Oupa is nie TE kak met sy skuit nie….gedog op 'n stadium hy gaan ompoes…..
Wow!!!! Drifting met 'n Canoe
Ag fok tog, ek het gehoop die ou drol gaan sy pis bitter val en dalk versuip en toe wys hy dat hy Oslo se beste water drifter is….. :(:(:( miskien moet ons volgende jaar n duiker kry met n haai vin op sy rug wat daar rond swem om die fokken etters uit te freak, CHECK DAN HOE DRIFT DAAI PAPPIE!! hahahahaha
He's the Fucking Canoe King!!!
Why did he take his shoes off though???
Jissis waantoe gaan die wereld. Die oubal het basies een move met drie verskillende angles…
WTF!!! Dit maak my BANG om eendag 'n krimpie te raak. Here wat 'n kak way om jou oudag deur te bring. Het die ou dan nie gehoor wan lekkers en klein dogtertjies nie????
Wat 'n pot kak
Die ou ballie wys bietjie next level canoe skills daar ou maat.
Ek weet nie wadde vok radical beteken nie ma as dit iets sos poes fuckdup beteken dan is hierdie video VOKKEN RADICAL
here, wat het van good old fashioned fokken bowls geword? mag ek nooit op my oudag so poes verveeld raak nie
ag nee donner man. ek het nou die hele blerrie video gekyk vir 5minute en 'n paar stupid sekondes om glad nie te lag nie. dis beter as skape tel!!!! ja dit is radical KAK in hoofletters.
Hmmm….. Ek was ook gister besig met top-secret goed. AMOS* sal weet waarvan ek praat.
Daai toppie in sy fokken canoe moet bietjie die Duzi kom probeer… Ek is Seker Juju Malema sal sy partner wil wees!
Yster van kanoevaarders. Michael Saltino se klas. Gooi nog!!! DDD
1 solid bommie langs daai canoe en daai krimpie versuip
Full contact canoeing. Kak gevaarlik pappa!!
Julle het dit almal moer verkeerd. Hy is besig om al daai krimpie aunties wat vir kom kyk lekker warm te maak met sy skills. Hy het hulle een vir een angetree en agter die bos gespyker. Ek het respek vir die ou ballie.
Die ou mense het altyd gepraat van ous wat als wil blink maak met spoeg en pollish,(skoene, karre met moer baie chrome op, eetgery, brille, brass huis nommers ens…) maar ek weet nie aldag so lekwar van iemand wat sy canoe se onderkant so laat blink nie…
Dit was nou lekker…. lekker kak. Ek het die hele fokken ding gekyk en gewag vir 'n tsunami, motorboot, meteoriet, ontploffing of iets amusant om die ou kont uit sy kano te poes maar op die einde was dit maar fokken baie fokkol. Fokkit.
Hierdie krimpie se skills is nogal befok (en hy het sekerlik lank geoefen en 'n paar keer oorboord gepoes) maar my kop draai en ek word erg naar van die flashbacks na fokken langarm-aande in die koshuis circa laat 80's elke keer as ek Lady in Red hoor – moes die klank afsit sodat ek nie my ontbyt garage-pie op die keyboard parkeer nie…
Julle verstaan nie. Hy doen dit om poes te kry. En dit werk. Die tsunami kom. Die tsunami van poesjuice.
Jissis… Dit was nou amper net so kak soos om na Kort Derm of Nickotslitz Flow se kak te luiser… God man… Ek het amper gekots.
Bietjie fuktup, maar skill is skill. Sou beter gewees het as hy hom kon gooi op iets soos AC/DC of so. Ek sweer, daai fokken crowd sou 'n wave gemaak het!
Ek het op 2:00 gedink die toppie is besig om punte te stuur toe hy sy borskas vasgryp. Toe nie. Dit blyk deel van die show te wees. Hierdie is wragtig talent.
Ek stem! selfde ou kak move net drie diffrent angles, ek dink daai krimpie moet n gevaarlike riem kan pluk
Haai meneer Kanovaarder, waar is jou livesaver jacket…
Voket, ek het rerig gehoop n seekoei byt hom in die eiers as hy sy kak ou skuitjie drift.. maar dis soos om tyers te hoor skree en nooit die WHAM te hoor nie.. 🙁
@Soldaat sannie – ha-ha-ha, baoe snaaks!!! Tussen jou en Hokken Fonger se inset moes ek die clip nog twee keer kyk om seker te maak ek mis niks!! Beste 15 minute van my lewe, selfs beter as die buurvrou gisteraand – en sy weet wat sy doen !! DDD