As die Marikana substation kak, kak hy dalk vir ewig…

In Spec-takel deur griffin

Kyk hoeveel foute jy op hierdie outjie kan opspoor. Dis 'n signboard met instructions van wat om te doen as daar 'n power failure is by die Marikana substation.

Werknemers van News24, Nuus24, Beeld, New Age, IOL en Sport24 mag nie deelneem aan hierdie oefening nie. Ons wil julle nie verder confuse nie. Julle sal in elk geval dink dat daar fokol met die poster verkeerd is.

marikana

(shot, Johan)

Hierdie post is 172 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,261 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinAs die Marikana substation kak, kak hy dalk vir ewig…