Dronk chicks wat saamsing op Die Antwoord se tune “Watkykjy”. Heel moontlik van een of ander Oosblok land af of maybe is dit net Brakpanners wat bietjie slur. Hulle praat mos so na twee Castle Lites.
Nog ‘n bewys dat Die Antwoord in die verste uithoeke van die aarbol geniet word. Sommer met fokken sterk drank.
Hierdie post is 204 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,075 post views in totaal sedert 1 November, 2019.