Helikopter
Elke jaar slaan Henk en Susan uit by die Rand Show en elke jaar smeek Henk: "Ag Susan, ek wil bietjie in daai chopper vlieg." Hy kry elke jaar dieselfde antwoord terug: "Daai ding is te duur. R200 is baie geld"
So gaan dit elke jaar. Henk smeek. Susan tune net elke keer "R200 is baie geld". Henk try sy luck nog eenkeer toe die pilot toevallig verbyloop en die gesprek hoor. Hy besluit toe om so bietjie met hulle te fok: "Ek sê julle wat – julle kan altwee vlieg en as julle kan stilbly deur die hele flight, dan is dit verniet. As julle 'n geluid maak, daan betaal julle my R200". Die couple stem in en hulle styg op. Aanvanklik vlieg die pilot oordentlik maar begin toe rondfok met dives en allerhande loops om die paartjie te laat skree, maar fokol gebeur. Hy land eventually die helikopter en terwyl hy sy helmet en baadjie uitrek skree hy vir Henk oor die laaste bietjie lawaai wat die rotors maak: "Ek het myself omtrent bang gevlieg maar ek kon nie 'n woord uit julle uit kry nie!" Henk skree van agter af terug: "Ek wou graag iets sê toe Susan by die helikopter se deur uitpoes, maar R200 is baie geld!"
Krimpies
'n Groepie Britse krimpies sit een aand by die Spur en eet en gesels toe een van die tannies skielik begin verstik aan 'n stuk steak. Die toeriste is uitgefreak en lyk hulpeloos, maar ou Hedrik staan op van die tafel of oorkant hulle om te kom help. "Can you swallows?" vra hy haar. Sy gooi handgebare wat nie sin maak nie. "Can you breeve?", vra die ou weer. Die antie se hande maak weer frantic wawiele en sy begin blou word. Die volgende oomblik lig Hendrik haar rok op, trek haar oversized panty af en lek die antie se hol. Sy skrik so groot dat sy die steak sommer projectile kots en weer begin asem haal. Terug by sy tafel hi-five Hedrik sy tjom wat hom tune: "Jissis ou, ek het al gehoor van die hind-lick manouvre, maar het dit nog nie in action gesien nie!"
Meyerton Laerskool
Die Engelse juffrou by 'n laerskool in Meyerton is effens confused. Elke oggend groet sy die kinders met "Good morning Class!" en elke keer is daar net een fokken laitie wat opstaan om die juffrou terug te groet. Sy strip een Maandag haar moer vir die klas: "You have no manners whatsover. Why is it that every time when I greet the whole class, only one little boy gets up to greet me back?"
Die laitie wat altyd opstaan staan weer op: "Juffrou, it are because I'm the enigste een whose name is Klaas…"
Brandweer
'n Omie is besig om sy plante te water toe hy die bure se dogtertjie opmerk in die erf langsaan. Sy het 'n rooi waentjie met geel plastiek leertjies wat afhang aan die kante. 'n Tuinslang is opgerol in die waentjie en sy dra 'n brandweer helmet. Die waentjie word deur haar kat en hond getrek. "Dis 'n oulike brandweerwaentjie!" laat die omie hoor. "Maar dink jy nie die arme katjie se leiband moet ook aan die waentjie vasgemaak word in plaas van aan sy eiertjies nie?" Die klein dogtertjie antwoord terug: "Nou wat de fok moet ek dan as 'n sirene gebruik, Einstein?"
Kortes
Ek het eenkeer op 'n trip in Thailand oorkant 'n fokken hot chick op die trein gesit en vir myself bly herhaal: "Moenie 'n boner kry nie, moenie 'n fokken boner kry nie!" …. maar sy het een gekry.
Mike tune vir Kallie: "Ek dink ek wil 'n labrador koop." Kallie: "Het jy al gesien hoe fokken baie van hulle eienaars blind word?"
Ek was gisteraand lekker besig in die bed met 'n blinde meisie. Sy het gesê dat my piel die grootste was wat sy nog ooit haar hand opgelê het. Ek dink sy was besing om my been te trek.
Ek het 400 skille spandeer op 'n penis enlargement produk. Toe ek dit oopmaak was daar net 'n fokken vergrootglas in die boks.
Ek het 'n arme ou tannie by die ice rink in Montana sien val. Wel, ek dink sy was arm. Daar was net R1.24 in haar beursie.
Wat is die verskil tussen Iron Man en Iron Woman? Die een is 'n superhero en die ander een is 'n opdrag.
Watkykjy staan op 3,056,124 post views in totaal sedert 1 November, 2019.