Patrick Swayze draai in sy graf om… Check hierdie proper roadhouse. Kompleet met 'n enclosed toilet. Hoop tannie Heleln Zille check hierdie uit – dis hoe dit gedoen word.
Ek is nogal lus om vir my so paar roadsigns te gaan afhaal en vir arm kinders met duur skateboards in Boksburg 'n half-pipe te bou.
(Shot, Adolph)
Hierdie post is 120 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,945 post views in totaal sedert 1 November, 2019.