Nakednews gaan vir die volgende 11 Vrydae op eTV uitgesaai word na die 22:00 fliek. So dit lyk my jy gaan jouself warm hou hierdie winter. Blykbaar gaan hierdie uitsendings aan tot vroeg Saterdagoggend, so as jy terugkom van jou failed poging af by Dropzone om 'n goose op te tel en mismoedig in jou stoel neersak met 'n garagepaai van Joost Motors in die hand, kan jy altyd 'n bietjie broek losmaak en skommel terwyl jy kaal nuus, oefenprogramme en aktualiteitsprogramme bespied.
O ja, en kookprogramme ook: "So, jy het drie koppies suiker nodig (fap-fap-fap!). Daarna breek jy twee eiers in die mengbak en skei die eier se wit van die geel (fap-fap-fap-fap!). Meng nou alles saam en plaas dit in die oond *buk oor* (fap-fap-fap-fap-fap-fap! Spluuuurt!)
Ons sal maar moet sien hoe eTV te werk gaan met hierdie nuwe schedule. Dit kan nie maklik wees om te beplan hoe alles gaan werk tussen die laatnag SMS advertensies wat afwissel tussen "SMS Jesus min my salig lot na 355123" of "SMS Clitmonster na 35123".
In die meantime, kry daai ou rugbykous solank reg as jy die tipe mens is wat easily excited raak. Dit klink of dit 'n lang nag kan raak…
Watkykjy staan op 3,123,935 post views in totaal sedert 1 November, 2019.