Ek het hierdie foto by Eskom se hoof kantore in Oos londen geneem, daar was absoluut geen parkering, en die ou het toe nog die laaste 2 gevat…
Groete: Izak
Shot Filmster Kekkedoos
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 197 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,178,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









