Lyk my die ANCYL wil weer ge-hack word

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Hierdie is deur ‘n Watkykertjie, Eugene ingestuur. Hy skiem die ANCYL kan weer gehack word. Ons weet fokol van hacking af, so ons weet nie of dit ‘n kakstorie is nie. Daar is ‘n “invalid argument” of iets op hulle website. No fucking surprise there. Die youth league se fondasie se boustene bestaan  feitlik uit “invalid arguments”

Click om groter te sien:

ancyl

Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,086 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLyk my die ANCYL wil weer ge-hack word