Park Acoustics – so paar foto’s

In Watkykjy Gigs deur griffin

Hier is so vinnige recap met so paar foto's van die afgelope Sondag se party by die Voortrekker Monument.

Al het die reen die laaste 30 minute van die dag probeer opfok, het ons Die Heuwels Fantasties onderdak in gemove waar hulle aangegaan het met 'n lekker acoustic set en mense gesous geraak het terwyl dit buite gesous het. Shot aan almal wat ons kom join het. Ons sal jule binnekort laat weet van die volgende party se details. As jy dalk nie weet watter special ding jy doen vir die tannie wat jou lelike gevreet uitgebroei het nie, het ons dalk net die regte moedersdag party vir jou.

Hier is so paar foto's. Thanks aan die ouens van Dutch-Vegas vir die help met die kiekies en ander goeters deur die dag.

park acoustics6

park acoustics4

park acoustics8

park acoustics3

park acoustics7

park acoustics1

park acoustics9

park acoutics5

park acoustics2

Hierdie post is 165 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,466,544 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics – so paar foto’s