Nuwe SA hoogspringrekord!

In Spec-takel deur griffin

hoogspring 1

Daar is 'n nuwe hoogspringrekord onlangs opgestel met 'n effense verskil. Hoogspring vanaf die knielende posisie.

Die nuwe rekord van 0.734 meter is deur Helga Hoogendroog opgestel op Margate se strand verlede naweek.

Die onderste foto is 'n splitsekonde voor haar sprong afgeneem om jou 'n idee te gee van watter tipe inspirasie ons atlete inspan om nuwe hoogtes te bereik…   

Baie geluk met jou prestasie, Helga. Ons is trots on jou.

hoogspring 2

Hierdie post is 61 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,851 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNuwe SA hoogspringrekord!