Kom ons behoed en bewaar jou

In Zefshop deur griffin

Het jy 'n receding hairline? Is jy 'n rooikop stiefkind? Lyk daai skilferprobleem soos 'n sneeustorm in Antarktika of kry jou brein se hokkie sommer net maklik koud?

Ons is hier om te help. Soos altyd. Moenie oor jou probleme praat nie. Steek dit weg onder een van ons hoogs fashionable Watkykjy caps, beskikbaar in rooi, blou, swart of khaki. Dis velcro-verstelbaar, so jou Delmas nefie met die groot kop sal ook knus in hom pas.

Skuif oor na http://www.zefshop.com as dit jou so sou behaag…

khaki2

blue watkykjy cap

red watkykjy cap

black watkykjy cap

Hierdie post is 207 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,890 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKom ons behoed en bewaar jou