Griffin
Kyk wat notch ek oppad huis toe terwyl ek deur bethal ry… Ironies of bietjie fokken misleidend. Seker een van die redes hoekom die "crime-rate" so hoog is. So as jy heavy kak aanjaag, slaan jy dalk net 'n klein gelukkie.
Either way, skiet die fokker wat die naam uitgedink het.
Ciao
P.S. Gaan groot of gaan huis toe.
Cobus
Hierdie post is 489 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,112,798 post views in totaal sedert 1 November, 2019.