Yes Griff
Op n ernstige noot nou – daai drag racing wat so voorkom in die main roads ruk 'n biejtie hand uit nou. Ek't myself nou gesien wat gebeur as dit skeefloop. Ek het vir jou n foto ge-attach om almal op Watkykjy net te remind wat dit aan n mens kan doen.
Heinrich
Hierdie post is 203 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,758 post views in totaal sedert 1 November, 2019.