Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Net ‘n vinnige paar aankondigings voor ons duik. Gerda, maak asseblief die klasmaker se ventsers toe. Frederik, hou nou op om die linial onder Susan se se rok in te druk.

Regso…

Onthou om ons hierdie Sondag, 3 April te kom join by die Voortrekker Monument vir buitelig piekniek en braai vibes. Ons gee nog steeds 50 shirts weg aan die eerste 50 mense vanaf 12:00 by die hek. Jy kan jou eie coolerboks bring met drank of snacks, maar daar sal ook foodstalls en drank beskikbaar wees.

Daar is braaigeriewe as jy dier op vuur wil gooi. Bring net charcoal en vleis saam. Daar is twee moerse barns omtrent 100m van die stage af, so die reen gaan ons hierdie naweek fokol maak.

Maar ons het julle mos al vertel van die storie, of hoe?

duik honde duik

Speel die fokken tune kliphard en duik:

DuikDuikDuik

Hierdie post is 173 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,604 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!