Hoop julle het die res van die week af gevat om by die huis ballas te bak, Kruisdoos te jol, te braai of net fokken sleg op die couch te verkeer. Die volgende mid-week break is 18 Mei met die munisipale verkiesings. Byt vas.
In die meantime – vir die mense wat vandag by die graft sit en huil, kom ons fokken duik net!
Jissis.
Hierdie post is 186 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,404 post views in totaal sedert 1 November, 2019.