griff
Elke keer as ek brandy drink dan stink ek lekker die volgende dag en voel soos hol en dis maar hoe almal voel,of dis wat ek gedink! Toe sien ek die blaar oppad Swaziland toe!!
Werner.
Behalwe dat mens "fokol" met een "k" spel, het die brannas verder seker maar "fokkol" gedoen.
Hierdie post is 703 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,616 post views in totaal sedert 1 November, 2019.