Hierdie is ‘n bewys dat selfs plattelanders soos dose kan parkeer. Die wereld behoort nie net aan jou nie asshole! Geneem in Cradock voor Mr. Price (ja hier is ‘n Mr Price).
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 233 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,845 post views in totaal sedert 1 November, 2019.