Apparently is die post al ‘n ruk terug gestuur maar ons het dit nooit ontvang nie. Anyway, hier is hy nou!
Is ja. Het hierdie mail al gepos maar dit is nie gepost nie.
Sit tog op man. Net poesse parkeer so in die middestad waar daar fokkol parking is nie. Die res van ons loop maar 500m na die fokken Home Affairs toe. Nie die poes nie
Windhoek
Shot Johan
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.