Twilight bereik ‘n nuwe laagtepunt

In Spec-takel deur griffin

Jirre, ek was netnou by n kar auction, waar karre verkoop word van mense wat nie die lenings kon betaal nie.

Ek stap daar rond, opsoek na n bargain, toe sien ek die fokken Golf GTi, met 'n Twilight paintjob.

Die kar was verkoop vir R14 000, volgens my is dit R13 000 te veel! Want ek sou once R1 000 betaal het vir die geleentheid
om die cast van twilight se gesigte by n kloof af te ry!

Ek hoop om vadersnaam dat dit 'n girl is wat die kar gery het, want for fuck's sake, as 'n ou met so paintjob rondry, verdien
hy n moerse poesklap!

Peace
Ryan

twilight holpomper gti

Hierdie post is 65 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,744 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTwilight bereik ‘n nuwe laagtepunt