Hoezit Griff?
Boewe het een van my chommies vir ‘n poes gevat oor die naweek en sy Yaris met sy high-tech security soos mis voor die son laat verdwyn. 500 meter van die Cop-shop af nogal. Een van sy buddies het toe ingetree en vir hom sy Hilux geleen. Never mind die feit dat hy met ‘n plat skroewedraaier gestart kan word nie. As jy nie saam met jou angle grinder kom nie, gaan jy nie die outjie steel nie.
Cheers
Frikkie
Hierdie post is 115 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,228 post views in totaal sedert 1 November, 2019.