Rugby – toe die aarde nog plat was

In Spec-takel deur griffin

Haha, laat een krimpie weer vir my se rugby was harder in die ou dae gewees…  Ekt hierdie pic uit 'n boek van AC Parker oor WP rugby gekry.  Effing Hipsters, almal van hulle. Dit lyk soos 'n album cover vir die Drankensberg seuns koor se gospel CD.

Francois

rugby

Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,598,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRugby – toe die aarde nog plat was