Park soos n tiet

In Park soos 'n poes deur griffin

Check hierdie ou uit. Net omdat jy ‘n donnerse swart TT het beteken dit blykbaar dat jy soos ‘n TIET kan park.

Dit was by Mavericks 02.02.2011 – as hy wou poes sien moes hy maar net in die spieel gekyk het.

Shot Jaco

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 101 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,837,009 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark soos n tiet