Hi Griff
Ek het hierdie kiekie geneem in Anderson straat, Nelspruit, waar die kerk reg bokant die groot mense se speelgoed winkel gebou is. Die straat staan bekend vir sy hoere, wat jy kan optel en op die dorp se B rugbyveld kan gaan zaber na 7pm
Groete
Willem
Hierdie post is 923 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,177,619 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









