Jou huis moenie uphill van jou local pub af wees nie

In Fokken Zef Videos deur griffin

Hierdie ou het moontlik net 2 bottels te veel witblits gehad. As jy hom moet stop en vra waar sy poepol sit, sal hy sy wysvinger teen sy voorkop probeer druk en dit mis… Miskien is hy nie regtig dronk nie. Miskien probeer hy net dans op die musiek wat in die ou se kar speel.

(shot, Gert)

Hierdie post is 104 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,966 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJou huis moenie uphill van jou local pub af wees nie