Update: Outsurance het ons sopas laat weet dat hierdie laitie nie 'n client is van hulle nie. Hulle het reeds met hom gepraat. Hy het blykbaar die stickers op sy kar gesit as 'n joke.
(shot, Martin)
Hierdie post is 328 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,213,019 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







