Hoe lief kan mens nou regtig vir iets faktap soos 'n bakkie wees? Vra maar vir The Lacs. Die enigste manier om hierdie musiek kakker te maak, is om dit in Afrikaans te vertaal, vir die ouens Bloubul shirts aan te trek en dit tot vervelens toe te speel op iets soos Hoordosis op MK.
Hierdie post is 143 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,131,237 post views in totaal sedert 1 November, 2019.