Diagnose
Die mediese prof stap saam met 'n groep studente deur 'n hospitaalsaal en toets hul diagnotiese vermoë. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde.
By een van die beddens verloop die toets so:
Professor: Simptome?
Student: Hoofpyn, seerkeel en hoë koors, professor.
Professor: Diagnose?
Student: Verkoue, professor.
Professor: Behandeling?
Student: Disprin, professor
Professor: Dosis?
Student: Koning, professor
Water affairs
A Department of Water Resource representative stops at a Free State farm and talks with the old farmer.
He tells the farmer, "I need to inspect your farm for the water allocation".
The farmer says, "Okay, but don't go in that field over there".
The government employee says, "Meneer, I have the full authority of the Government with me. See this card? This card means I am allowed to go WHEREVER I WISH on any agricultural land. No questions asked or answered. Do you understand?"
The farmer nods politely and goes about his chores. Shortly, thereafter hears loud screams and sees the government employee running for his life followed close behind by the farmer's bull, who's gaining with every step. He is clearly terrified, and is screaming for help, so the old farmer throws down his tools, runs to the fence and yells at the top of his lungs…..
"Jou kaart, boetie! Wys vir hom jou fokken kaart!"
Gatiep en Meraai
Gatiep en Meraai is nou al vir 'n hele ruk saam en Meraai sê die dag vir Gatiep dat sy dink dit is tyd om "dit verder te vat". Gatiep besef dadelik sy wil spyker, en begin stress want hy is nog 'n virgin.
Gatiep besluit om raad by sy pa te vra. Sy pa sê toe vir hom sy suster gaan nie daar wees die aand nie, so hy sal langsaan in haar kamer sit en intruksies aan hom gee as hy sukkel. Hy stem toe in en die aand breek aan. Hy en Meraai lê nou al 'n ruk en kyk movies toe Meraai begin signs gee. Hy verskoon homself en gaan badkamer toe. Hy vat 'n pis, borsel sy tande, spuit deodorant en kry 'n effie.
Meantime lê Meraai in die bed en wag, en besef eweskielik dat sy moet kak. Sy wil nou nie vir hom se sy moet eers 'n kak gaan vat nie, en gryp toe sommer 'n skoenboks onder die bed uit en kak daarin. Net soos sy klaar is hoor sy die badkamer deur oopgaan, en los die boks net daar in die middel van die vloer en spring in die bed.
Gatiep kom in die kamer ingeloop en trap in die boks, en skree klip hard "Hier's dan kak in hierdie doos!"
Sy pa skree dadelik terug "Draai haar om!"
Watkykjy staan op 3,091,010 post views in totaal sedert 1 November, 2019.