Speel die fokken tune kliphard en duik:
Hierdie post is 189 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,190,996 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Speel die fokken tune kliphard en duik:
Watkykjy staan op 1,190,996 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Ek sal like om vir haar te snuifduik!
Fok! dis 9pm die aand hier in Sjanhai tjonkietong! EK WIL FOKKEN DUIK!!
Is daai ding in Batman se hand wat ek dink dit is…
is dit a dude of chick (die lange) want dit lyk wierd. Batdit and half a robin
Lekker PE en Boksburg batmobile vibes virrie weekend. Like dit. Moet net nie 'n "Zeff meester Griff" bestel nie. Dit sal jou naweek in 'n FAIL laat eindig.
Dis daai threesome Batgirl, Fatman en Throbbin' as ek mooi kyk…
Hoekom lyk dit of Penguin man a DILDO in sy hand het…? Dis seke sy secret weapon vir ASSS destruction en ni Masss destruction ni!!!
is dit n rubber Piel is sy hand ?
Ag fok tog my ,Ma verjaar , en daai kak mase poes van n Neef , die fokkin oppinated doos kom ook , dit laat my geen ander keuse as on vroeg teduik en teen die tyd wat die naai , hier aankom 'half' verdoof tewees .
AB, as jy my fokken OOIT WEER 'n "opinionated doos" noem kom ek noddefok ooit weer na 'n familie-funksie toe nie, OK? Ek hoop jou ma het genoeg drank gekoop vir my om uit te suip, ek kom anyway net altyd na julle toe om poesdronk te word en kak te praat.
Prof , die mannetjie is nogal n immegrant , n verraaier , Expat , wat nou hier kom hanna , hanna .My ou lady het genoeg wyn en hard tack , jirre ek duik diep vandag !
Jys altyd welkom in Welkom Prof en selfs poeskop , Nene en daai anne goose met die lekker funbags ook !
Ek bewonder Batman se lengte, ag hoogte, dis my lewenslange (ha-ha) droom gewees om eendag so hhog te word, te bly bedoel ek ek. Ek het selfs my boeties betaal om weightplate op my kop te sit. Dit rasionaal was dat ek my meeste organe, tong, neus,oe, ore op poeshoogte sou he sonder te veel sukkel. Heelaas, Prof en Allan, wat was jylle drome mbt tot vaginale nykomming en bekomming en is dit nog steeds in wording ???? Prof – Kudos met die nuwe prentjie….
DDD dankie, ja blykbaar het my ou gravatar gelyk soos die kont wat mense somtyds sê ek is! AB ja, ek het ook 'n paar expat tjommies, die dinge waaroor hulle e-mail sê nogal baie van hulself: party ruil nice stories uit van wat doen hulle daar, en dan wil hulle weet wat doen ons hier en dis great oor en weer cyber-socialising; dan is daar die konte wat altyd net vertel hoe great is dit daar en hoe kak is dit hier, jy sien al die engeltjies vlieg en hoor die harp-musiek speel in die hemel daar oorkant – maar hulle kom kuier elke jaar maar weer hier in die hel, sommer vir 'n maand op 'n slag…klink my jou neef val in kategorie 2. Terloops, as daar wyn en hardtack oorgebly het, pos dit gerus Pitooria toe. Hoe het die paartie afgeloop – het jy jou gedra, of het jy jou neef gepoes tot anderkant die goudvelde?
Terloops, SA se A-span is besig om SA se B-span vol Saffers pretty goed op te fok in die CWC daar in Chen-naai…kom ons ky oor so 'n paar uur of mens moet lag of huil…
BOOOOOHooooooohooooo!!!!!!! Toe word SA genaai in Chen-naai…sewe paaltjies vir 41 lopies??? Sal my maar daaraan troos dat die span dalk meer uit die match fix gemaak het as wat hulle sou uit die CWC eerste plek.
dis daai ding waarmee die batman-span die joker in die hol gaan naai