Vir die ouens wat gesukkel het met bandwidth op die original video, is hy nou op Youtube. As hulle hom eventually dalk remove kan jy hom hier uitcheck waar hy beter stream met of sonder HD.
Hierdie post is 72 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,076,404 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
"Watkykjy – GP" Ha!
Wat is daai sick beat wat begin speel op 2:40 ek dink dit klink lekker spils, wonder of die antwoord n song gan uit bring met die beat, of is dit n song wat klaar bestaan deur iemand anders?
Dis die Antwoord se tune, Umshiniwam. Sal julle later tune wanneer hulle die nuwe album sal release…
verruklik. moenie die regereing se lirieke gebruik nie, hulle hou nie van kompetiesie nie, al is dit hoe talentvol. diep song en beat – neuronitroglyseriensymtex man!!! (ontploffing van die korpos kolossum….)
Diep, fokken diep!
Bwahahaha dis fokken snaaks. "I hate it when you play dead". …
WTF??
afrikaans rap is fkn piele ek shmaak stikkend ! die antwoord en jack parrow ! tiete vir krismis ! wat pomp exe , awe !
ek trou in n maand ! soek n fkn gif band ! piele vleg en sukkel of koek stamp en giggel lmfga