Die Antwoord se Rich Bitch video waarvoor almal gewag het is uiteindelik in Suid Afrika te sien, asook die res van planeet aarde. Wel, miskien nie in Lybia nie. Makmoer Kwaadaffie gooi en skiet seker nog almal dood daar wat probeer Google, Facebook of skommelmovies kyk.
Julle kan uitskiet na Die Antwoord se website toe om die music video te speck: http://dieantwoord.com/rbvideo.html
(As jy sukkel is dit omdat derduisende mense die server faktap trap om die movie te kyk)
Terloops, die rede hoekom mens nie die video nou in SA op Youtube kan speck nie, is as gevolg van Vevo. Hulle is in partnership met Universal Music group, en gevolglik Interscope Records met wie Die Antwoord ge-sign het:
“VEVO is committed to making all of its videos available worldwide. To make that happen, we must work through a range of business and legal issues.”
UPDATE: Hier is ‘n video wat dalk ‘n rukkie sal hou op Youtube:
Daar fokken het jy dit nou. Legal kak en hare. Dit sal weldra op Youtube gesien kan word. O ja, en op TV.
Hier is ook ‘n mooi fototjie vir julle van Yo-Landi Vi$$$er in griff se jakoetsie waar ‘n gedeelte van die movie geskiet is:
Watkykjy staan op 3,073,836 post views in totaal sedert 1 November, 2019.