Die Youtube video is afgehaal maar julle kan hierdie outjie sommer download: bully sien sy fokken gat
Hierdie post is 152 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,215,275 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
is reg ja klein bliksim, ek hoop dit het mooi ingesink.
Jissis, daai vetkadet het net mooi genoeg gehad! Fok hom goed op. Once.
Snap so vettie nou. Kapow!
Slam-fokken-DUNK, jou klein kont! Fok, ek kry skoon lekker asof ek self weer in Std. 5 is…
Dit was poes snaaks. Jirre mar is die laaitie stupid? Het die sound ook verskriklik geniet.
Don't fuck with the Hulk. Lekker kry ek toe daai maargat sy gat sien.
Jissis amper breek daai vetseun hom middeldeur. Shot
Excellent!
Ek het nou amper in my broek gepis! Hy smyt hom soos 'n sak kak rond!
Hey – the video was removed from YouTube – can you create a download link on your site please?
Dis van you tube af gehaal. Enige idee waar ek dit nou kan gaan kyk? Nog nie gesien nie
Griff, kan jy nie vir Youtube unviolate nie?
Ageneeeeee! removed! 🙁 wou nou graag die Karmic retribution in aksie gesien het.
Love watching bullies getting what they fekkin deserve.
Reg so, die klein kont. Kan ons nie daai vetseun in die politiek kry nie?
Yo. Julle kan hom hier ook check – http://www.tmz.com/videos?autoplay=true&mediaKey=8f2be054-ba92-44df-8568-433434fe9c01
Die een wat Griif op het was eintlik beter met die sound effects.
ban hulle hom hahahaha… die ander een het nie die klank by nie, maar nogsteeds funny.
As julle klaar gekyk het, kom gooi die comments!
Dis fokken reg hy moes daai klein poes op sy kop laat val het!!!!!
Justice!!! Dit kry een fokken groot AWE
@V-Bone
Dankie virrie link.
Jississ dit sal die klein kont leer.
Coool hoe die girl aan die einde so soortvan vir die vettie "cover". Cheers V-Bone.
Daar word karring ramkat , Karring pap kak ! Haha!
nice, hehehe…
JISSIS!!! Daai laaitie is my fokken hero! Ek wens ek het daai moves geken toe ek sy ouderdom was. Ek was ook die vet kid warop almal altyd gepick het… Die klein bully poes het gekry wat hy verdien het, en ek hoop sy ma het sommer ook sy gat aan die brand geslaan oor hy in die kak gekom het! Jis hoor, die maak my dag sommer stukke beter! Thanx Griff!
Niks so lekker soos 'n happy concrete in die oggend nie…
Ek is en was nog altyd dik, op skool het ek ook die boelies gebliksem. 2de vloer badkamers… dit was die boks hoek. reg langs die personeel kamer. niemand het geding jy sal daar fight nie. Well done vetseun. moenie dat die maargatte op jou pik nie. as hy wil rondspring om jou soos 'n muskiet moet jy hom klap soos een.
Tiepe van n karatie kallie move die.
DIS POES COOL !! Op skool het die maargatte ook met my bly karring en karring en karring , tot ek een dag gatvol geraak het en een aan sy nek gryp en met hom in n muur in wals . Klein poes . Bennie Barnard , as jy hier lees – jy sal onthou voor die afrikaanse klas – Ek moes jou maar by die trappe afgepoes het ! Klein naai . Was maar lekker faktap op skool . Dis hoekom jy vandag rakke pak by pick n pay .
KAPOW! Ek like die "eks okei coach, eks nog in" rompel strompel stappie wat die laaitie het na sy kaplaks slag.
Ek like dit. Net soos bully beatdown op mnet. Love dit as 'n windgat gekont word.
Ons het 'n dude op skool gehad wat bietjie stadig was. Ek het dit gelove om die ouens wat hom spot te poes en hulle te verneder voor almal. Niemand kan help hoe hulle gebore is nie.
Die klein dikgat hoor ek is toe die een wat geskors word na die onderonsie. Sy naam is Casey Something-or-other. Dis uiters jammer. Ek wens ek kon vir hom 'n R50 in die hand stop.
die maargat het meer moed as brains. Hy waag sy lewe. Maar is daar nie 'n storie agter die storie nie, want hoekom word vetseun geskors as hy dit nie begin het nie
Die laaities is blykbaar 16. fok my, ek is seker nou poes oud, maar daai maergat boelie lyk nie vir my veel ouer as 12 nie.
Maar iets maak nie sin nie, watse 110kg fokker laat homself rondshunt deur 'n 40kg verpoesting? (Ok, hy het darem op die ou end die fokker gedrop soos 'n sak kak)
@VD….uhh nee, sorry oor daai een, Vrye Denker. Jy kan maar by ook 'n R50 collect. Daai tuindwergie het gekry waarvoor hy gesoek het
Kry die klein kont OP SY FOKKEN poes…..
Vet suen is vir 4dae geskors en die klein maar poes is vir 21dae.
Jy sien mense wat dink hulle is fokkin smart is toe nie altyd nie die fokken nar!!!!! touchè bra!!!
Wou dit gou weer kyk vir bietjie langnaaiweek Sondag-vermaak, nou staan daan "This video has been removed as a violation of YouTube's policy prohibiting hate speech." DIS wat fout is met ons fokken samelewing, mense!!! Nou vertel nou watter persentasie van julle het gewaaioulyt gevoel deur die video, en watter persentasie het dit heavy geniet dat 'n ontluikende antisosiale klein poes se gat so hard geskop is dat sy imprint so 'n rukkie in die paving van daai skaapfokkerskool sal vassit?
Kry footage trug pse. Sanlam, Prof. Verseker. DDD