Hi griff.
Ek het hierdie “wanabe” navara gesien by die centurion mall!
Lekke fokken zef!
Zander
Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,052,903 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Actually, dit lyk nogal jas
At least kry die Easy Beat Group nou die reklame waarvoor geskiet het…Free advertising op die interwebs!
At least kry die Easy Beat Group nou die reklame waarvoor hulle geskiet het…Free advertising op die interwebs!
Agge Nee!!!!!!
Ek moet sê… Dit lyk poes faktap… Maar actually nogals stout. Ek wonder of hy groter tekkies daar kan op sit, dan kan jy oor daai fokken taxi's ry as hulle voor jou stop.
@Jj. Dalk is my zef slang nie heeltemal op standaard nie, maar as 'dit lyk nogals jas' beteken dit lyk piele, is ek fokken diep bekommerd oor jou geestestoestand.
Dit lyk befok ! Jassas ek sal smaak van so bakkie . Put hom n lekker paar Cooper 33" tekkies met n side pipe ekzorst . Fok maak dit my tappit om van sulke goed te hou ?
Weereens, sal ek graag die tipe chick wil sien wat saam met die man cruz …
Kortmannetjie sindroom???????
statistics bewys dat geel karre minder as ander gesteel word, maar wiedefok wil nou die kak bakkie zoi, so foken gifappelkie geel kotz
Mens moet jou warmrollers in jou kop los as jy in die bakkie gesien wil word, met jou pantoffels en 'n sigret wat uit die bek hang