Dis ongelukkig weer Argus in die Kaap. Dit lyk of al die dose wat ni die padreels ken nie in die Kaap is.
Ons woon in n nou doodloop straat. Parking is non-existent en oral langs die kante is rooi of geel strepe.
Somehow verstaan hierdie klierkoppe van ASG Solutions nie hoe dit werk nie…
Fok ouens. Dis kak styl om ander mense in hul eie huis vas te parkeer…
Shot SW
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 158 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,910 post views in totaal sedert 1 November, 2019.