Julius Malema, die Peter Pan van kinderagtige Politics, en sy tjommies se site is vanoggend ge-hack deur ouens wat hulleself die “{Blah Blah} Protest Group” noem.
Click om die screenshot groter te sien:
(shot, Jay)
Hierdie post is 105 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,168 post views in totaal sedert 1 November, 2019.