Right Maats, So elke nou en dan kry ons bietjie engelse maatjies wat ook vir ons posts stuur. Hier is nou n interesante tjommie. Trompie Boksom. Mens sal scheme met so naam is die bra afrikaans. Toe nou nie! hier is die eerste post van n three part series van die Engelse Trompie.
This dumb b!tch needed two bays to park her laarnie beemer. Spotted at Crowthorne shopping centre on 11 March 2011.
Tromps.
Thanks Trompie
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 31 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,192,451 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Wat ‘n kak kar, nog brand new en die parking distance control is al klaar gefok. Of is die eienaar ‘n roesgat wat die PDC self opgefok het?
BMW doos