Yo, Ninja, kook ‘n tekkie, laat ons gly!

In Die Antwoord deur griffin49 Eiertjies

Een luilekker Sondagmiddag in Joburg se strate …

ninja ferarri

ninja ferarri2

ninja ferarri3

Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,047,875 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinYo, Ninja, kook ‘n tekkie, laat ons gly!

Comments

  1. Uncle

    Jis dit gan fokken goed met die Antwoord! Lekke wiele Ninj!

  2. Dirk

    Vir julle wat nie weet nie, Ferrari lewer jou kar so af… Die Matt black is n moerse sticker om die verf te beskerm tydens aflewering….

  3. David

    Matt Black hoort net op 'n '76 Cortina Big Six se bonnet, vra vir Prof

  4. Prof. Bokdrol

    David, ek skiem my XR6 sal daai Ferrari trek van robot tot robot; ek moet net eers die spoiler opsit vir ekstra downforce…en kan ek jou NOS kit leen?

  5. Michelle

    Ag Dirk jy weet nou mos jy praat k**. Daai kar het nie Matte Black stickers op nie. Dis hoe die kar lyk.

  6. David

    Uhmmmm Dirk nee doos, jy weet fokol en dan wil jy dit met ons deel. Gaan rev jou Palio by die roadhouse

  7. rondfokker

    Die colour is honnekak, maar dis nog steeds stukke beter as die dom nommerplaat. Ek't gedink Ninja het meer verbeelding. Maybe is dit 'n rental?
     
    En hy strike nogals 'n regte pose!

  8. christo

    Fokkit het hy soveel geld uit ons uit?6 months voor hulle hom Repo.ZIK

  9. lektieks

    Watssit met al die negatiwiteit rondom Ninja se vuurwa!??  Die steenkoolkleur is gatskop verby – so netjies soos 'n goed getrimde 'landingstrip'.  Probeer egter nog self uitfigure waaroor die nommerplaat nou eintlik gaan!

  10. tswana

    Yo Ninja, waneer het jy daai Tazz gekry. Baie Nice. 
     
    Dirk, ek dink iemand moet sy voel in jou oor sticker.

  11. Prof. Bokdrol

    Dirk….kkkaaaaaaaaaaaaaaakkkkkkkkk man, dis 'n matte black, of flat black, paint job daardie – en dis 'n 430 as ek dit nie mis het nie (iemand help my reg as ek kak praat?) wat net gemaak is tot en met 2009, so die kanse dat hy nou nog sy beskermende plakkers sal ophê is fokken zero.

  12. David

    Sorry Prof, my NOS is by Dirk, sodat hy kan vinniger kak uitdink, so btw, ek skiem ook jou Cortina sal daai opgetunede Fiat roer.
    Bel daai manne van die Kraagkroonkronikels, hulle sal dit beaam

  13. Fran

    Beskermde plakkers?? Ferrari fokken lewer nie jou kar met beskermede plakkers oor die hele kar nie. Jy koop nie Ferrari's by Morkels nie. Moes die carguard in die laaste 2 fotos wees?

  14. PinkTankTop

    Def Ninja se wiele, check die keys in sy hand.  Fokken nice ride!

  15. rondfokker

    Ek vote Ninja moet 'n rear spoiler op sy kar sit .  Sy kar doen afbreek aan die anner mooi karrie hier op WKJ.

  16. heineken

    My Here God…… daai is die Personifikasie van PoesFokkenHondEtterNaaierZef….. ma dis n cool kar!

  17. Jakes

    Hier is 'n goeie bewys dat geld nie styl kan koop nie. Dalk pose hy by een of ander lid van die jeugliga se kar.

  18. Turd sandwich

    ja Dirk – moenie n Nathol wees nie!
    ek het nou die dag n C63AMG gesien met daardie selfde kak paintjob – dit lyk soos rubber van naby af.

  19. Mad

    Ek wil nie lelik wees nie.. die kar is nice en als, maar die feit dat hy so 'n kar het en baie geld het beteken nie dat hy so komin moet aantrek nie… Ek weet meeste van julle gaan my nou uitkak want dis ninja en als maar kom aan, as dit iemand anders was, 'n local van iewers sou 90% van julle gese het die ou lyk deur die kak… 

  20. Big F

    Daai kar is poes hot!  Die matte black lyk befok.  Julle ander etters weet niks van style af nie.

  21. Prof. Bokdrol

    TurdSarmie, jy is dalk op die regte spoor – ek het die issue so bietjie ge-Google en daar is vir suinige multi-miljoenêrs iets met die naam "matte black vinyl wrap" waar jy 'n poesduur kar kan beplak met viniel wat volgens die wat dit verkoop lyk soos 'n factory paint job, hulle praat van 'n paar duisend Dollar. Maar ek dink dis fokken waansinnig – ek poes jou oor die kop met 'n loodpyp as ek 'n Ferrari gehad het en jy wil kak op hom kom plak. Daai C63AMG was dalk so opgefok met die cheap stront wat soos rubber lyk, maar ek skiem Die Antwoord het die afgelope jaar of wat so 'n fokken berg Euro's, Dollars en waddefok ookal anders bymekaargemaak dat die paint job genuine is.

  22. lektieks

    Stem saam, Big F.  So hot soos kan kom… dis om 'n tekke van te rook eerder as te kook.

  23. Skippie

    Die kleur is befok. Wens hulle wil n paar Jan Alleman karre ook in daai kleur uitbring. Dan net dink hoe mooi my Hilux sal lyk in daai kleur.

  24. Dirk Diggler Diktros

    Kom klas, BUITE DIE DOOS manne, muise en chicks.  1)  Dirk, jy maak ons naam totti.  As jy wil kak praat is hierdie wel die saait daarvoor, maar kry n andere "handle".  2)  Dis stanhdaard praktyk wat Enzio begin het dat elke Ferrari eienaar sy wa kan laat carbonise as hy hom wil laat bederf teen bv. die elemente as hy hom gaan stoor of iets.  Vir n baie nominale paar dusend Euro's dek hulle – amptelik (nie soos jy die buurvrou as haar man gaan werk nie) – jou vuurwa en as jy voel jy het jou vuurwa klaar gestoor, gemove of weggesteek vir die skorpions of waddefok hulle nou is, kom die mannetjies met die perde op hulle jumpsuits en restoreer jou vuurwa terug na oorspronklike kleur – indien nie beter. Vir n fooitjie in Euro.   Skippie, ek skiem jou Hilux bakkie – nee n hond eet uit n bakkie uit – jou Hilux Trokkie – sal piele lyk, maar vir die prys kan jy drie koop, maak dit sommer n d.i.y. job die naweek saam met jou tjoms en n paar lieter Red Heart….  Dirk – weereens praat asb kak met verantwoordelikheid.  Ninja lyk ondervoed.  Bly hy dra skoon klere.  Goeie ding hy's op zol, hopelik sal die munchies n biekie help om vleis aan sy skeleton te sit want as hy sy arms optel gaan hy deur sy eie poepol val.  Ek hoop hy word sommer gou beter. DDD

  25. Tswana

    Dirk DD, lyk my al julle Dirks is n klomp dose. Dis Enzo Anselmo Ferrari. Nie Enzio nie, kont. Jy praat die grootste klomp kak dan glo jy jouself, plus jy spel soos jou gat.

  26. Bullits

    @Prof jy is reg dit is n F430 maar die F430 Scuderia Spider Black Edition 

  27. Prof. Bokdrol

    Bullits, jy's duidelik 'n fynpwoewer van AaiTaai road metal!

  28. WTF??

    Daai is nie 'n Scuderia nie, haal daai Bokdrolle uit jou bek uit sodat jy kan ophou kak praat… Kyk fokken mooi!

  29. Prof. Bokdrol

    Ek weet net dis 'n 430 – watse custom model is dit dan?

  30. Tswana

     
    @WTF, jy is reg. Dis vir n vok nie die F430 Scuderia Spider Black Edition nie. Dis is wel die F430 Spider. Hoe weet ek dit? 1) Dis nie die gewone F430 nie want sy dak kan afslaan. 2) Dis nie die Scuderia Spider Black Edition nie, want net 499 is van hulle gemaak en agter op die grill van die vokken baie spesiale motortjie is daar n silwer plaatjie wat verwys na Ferrari se 16de constructor's world title wat nie op die een in die foto is nie. Plus die Scuderia Spider het met ceramic disc brakes en n carbon fibre roll bar uit gekom. Ek vat niks weg van Ninja nie, die F430 Spider is vokken jags en ek sal so een vat al is hy pienk en daar staan doos op die nommer plaat.

  31. David

    Eks met Tswana op die een, ek smaak nie die kleur kwaai nie, maar as hy mahala is kan hy maar intervaginale ligroos wees en daar kan maar Prof Bokdrol op die nommerplaat ook staan

  32. Prof. Bokdrol

    David nee, ek sal 'n nuwe een vir my Ferrari moet soek, ek het reeds 'n "ProfBokdrol" personalized plaat op my Cortina XR6…

  33. David

    Nee o fok Prof, jy moet terug skool toe. Dis baie cheaper om jou naam te verander na XWP165GP.

  34. Dirk Diggler Diktros

    Tswane, dankie dat jy my reghelp met Enzo.  Dit blyk duidelik uit die stres en spanning in jou kommentaar se ondertone dat jy onder geweldige druk verkeer.  Dis orraait, dis nie vir almal ewe maklik om op n intellektuele vlak jou naam totti te maak nie.  Dit vat intellektuele kapitaal.  En dan moet dit korrek kanaliseer word.  Haal diep asem, maar die uitasem is ewe, indien nie meer belangrik nie.  In jou geval wil ek regtig ernstig voorstel dat jy die professionele hulp vir jou persoonlikheids-, angs- en gemondsversteurings verskerp.  Probeer die Zen filosofie.  Daar is n baie goeie boek wat dit illustreer – "The world according to Garp", kry gerus die DVD met Robin Williams en kyk dit 10 keer, ek belowe jou jy sal minder angstig voel.
    Beste wense en sterkte!!!   DDD
    P.S. Ek weet jou ego is uiters kwesbaar, maar begin die helingsproses deur "fok" met n "f" te spel.  Dit kan die hoeksteen in jou lang pad na herstel wees.  Weereens sterkte en alles van die beste.!

  35. Ducatista

    Dis Marco van Race! in kyalami, dis n custom spray job wat hulle self gedoen het hulle ook DJ Fresh se ML so geverf

Gooi Comment