Wen ‘n trip Old Trafford toe vir jou en 5 tjommies

In Kompetisie deur griffin

Ons het vanoggend 'n special boodskap uit die UK uit gekry van so paar Manchester United fans wat Watkykjy smaak. Jy kan 'n trip Old Trafford toe wen vir jou en 5 van jou tjommies, compliments van MTN en Manchester United.

Slat uit by http://www.mtnmanutd.co.za om in te skryf.

Hierdie post is 95 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,231,266 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWen ‘n trip Old Trafford toe vir jou en 5 tjommies