Check die bobbejaanbrille op hierdie Russiese goose uit. Halfpad deur die song moet sy die kanne so bietjie adjust. Sy is fokken all over the place. Weet julle wat is die hartseer ding van hierdie tune? Een of ander poepol van 'n Afrikaanse popsanger gaan op die video afkom en die tune steel vir 'n Afrikaanse liedjie en kakbaie geld daaruit maak uit mense wat Power Balance dra. Afrikaanse "popsterre" het mos fokol verbeelding.
Hierdie post is 321 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,933,048 post views in totaal sedert 1 November, 2019.