Ons het dit goed gedink om julle vandag voor ons duik te bederf met nog 'n supertreffer van ons nuutgevonde band, Sean Met Die Bril. Julle sal so nou en dan nuus kry van wat met die ouens gebeur en waarnatoe hulle oppad is. Mens sal hulle seker kan beskryf as "Afrikaanse Rondfok Progressive Rock Kakmakers"
O ja, ons het vergeet om julle te tune, maar ons chat elke Vrydag om 14:30 se kant op die draadloos met die maters van MFM 92.6 en as jy lus is, kan jy intune. Jy hoed nie in die Kaap te bly om te luister. Kap hom sommer op die interwebs op streaming. Ons is alreeds amper 'n maand lank daarmee besig.
Raait, kyk uit vir Sean Met Die Bril se Zefslang Medley onder hulle mooi kiekie…
Sean Met Die Brl – Zefslang Medley:
Watkykjy staan op 3,091,383 post views in totaal sedert 1 November, 2019.